1. 1.
    +1 -1
    kölemsin bin.
    ···
  1. 2.
    0
    kendini hemen ifşa etti bin
    ···
  2. 3.
    0
    voorbladartikels: die beste van wikipedia

    hier by die afrikaanse wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk. hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.
    tans is daar 187 artikels wat voorbladstatus behaal het, uit 'n totaal van 16 335. dus verskyn een uit elke 87 artikels op die onderstaande lys. nomineer gerus potensiële artikels by kandidaatartikels vir voorblad of bespreek ander gebruikers se nominasies.

    aardrykskunde · biologie · geskiedenis · kultuur en samelewing · taal- en letterkunde · die kunste · sterrekunde en ruimtevaart · wetenskap en tegnologie


    nuwe toevoegings

    denemarke is geleë in noord-europa in die gebied wat as skandinawië bekend staan. dit is 'n konstitusionele monargie met koningin margrethe ii as simboliese leier en 'n eenkamerparlement, die folketinget. kopenhagen is die hoofstad en grootste stad.
    denemarke is met 'n oppervlakte van sowat 43 000 vierkante kilometer die kleinste van die skandinawiese lande, maar nogtans die mees digbevolkte en ten opsigte van sy bevolking ook die tweede grootste ná swede. denemarke bestaan uit die skiereiland jutland (deens: jylland) - in geologiese opsig 'n uitbreiding van die noord-duitse vlakte - en 'n groot aantal eilande waarvan sowat 100 bewoon is. seeland (deens: sjælland), wat naby die suid-sweedse kus lê, is die grootste en mees digbevolkte van die eilande.
    ... lees verder

    wes-australië is 'n australiese deelstaat wat die hele westelike derde van die australiese kontinent beslaan. dit is die land se grootste staat, maar bevat met 2,1 miljoen inwoners slegs 10% van die totale bevolking. hiervan is 85% in die suidwestelike hoek van die staat woonagtig.
    die eerste inwoners was die inboorlinge van australië met 'n wyd uiteenlopende taal- en etniese groepe — onder andere die nyungah in die suidweste, die wongai in die sentrale woestyn en die malkana in shark bay. europeërs het hul permanent begin vestig in 1826 toe albany deur brittanje in besit geneem is om franse aansprake op die westelike derde van die kontinent voor te spring. perth is gestig as die swanrivierkolonie in 1829 deur britse en ierse setlaars. hierdie stad is ook die staat se hoofstad en is op wes-australië se 12 889 km-lange kuslyn geleê.
    ... lees verder
    ___

    aardrykskunde

    aarde - alexandrië - alpe - antarktika - argentinië - arktiese oseaan - arles - australië - belgië - berlyn - bergen - brasilië - bretagne - brussel - buenos aires - bulgarye - carcassonne - chicago - darmstadt - denemarke - duitsland - frankfurt am main - genua - gotenburg - hamburg - helsinki - ierland - istanboel - japan - kaapstad - kambodja - kanada - keulen - krugerwildtuin - leiden - libië - los angeles - milwaukee - monaco - mont-saint-michel - montreal - montreux - moskou - nedersakse - noorweë - normandië - nyldelta - pireneë - potsdam - pretoria - provence - quebec - réunion - reykjavik - rio de janeiro - rusland - senegal - slowakye - skotland - straatsburg - suid-afrika - swartwoud - swede - switserland - sydney - thailand - tornado - tsoenami -turyn - uruguay - valencia - vermont - washington, d.c. - wes-australië - ysland - zambië - zürich
    ___

    biologie

    berghaan - blouwalvis - buffel - fotosintese - gordeldier - mos - pikkewyn - pylsterteend - saffraan - seekoei - sekretarisvoël - swangerskap
    ___

    geskiedenis

    amerikaanse revolusie - andries pretorius - anne frank - berlynse lugbrug - cetshwayo kampande - cité de carcassonne - etruskers - gallië - goelag - jesus van nasaret - johanna van arkel - kathaar - kruistog - middeleeuse kookkuns - operasie entebbe - russiese rewolusie (1917) - slag van magersfontein - tweede wêreldoorlog - uss constitution - victoria van die verenigde koninkryk - warskou ghetto opstand - winteroorlog
    ___

    kultuur en samelewing

    all blacks - simone de beauvoir - cristina fernández de kirchner - ganesja - groot markplein van brussel - kaas - middeleeuse kookkuns - oktoberfest - olimpiese somerspele 2008 - paralimpiese somerspele 2008 - paryse metro - posseël - reinheitsgebot - rugby - 2007 rugby wêreldbeker - sider - slawiese mitologie - springtakke - suid-afrikaanse militêre dekorasies: 1975-2003 - swabies-alemanniese karnaval - verenigde suid-afrikaanse nasionale party - webjoernaal - wyn
    ___

    taal- en letterkunde

    fins - frans - hamlet - henry james - adam mickiewicz - william shakespeare - sweeds - wallies
    ___

    die kunste

    ingmar bergman - bucchero - salvador dalí - marlene dietrich - documenta - katedraal van vilnius - klooster - krugerstandbeeld - leonardo da vinci - modernisme - oscar niemeyer - jacobus hendrik pierneef - staafkerk van borgund - strokiesverhaal - rembrandt van rijn - andy warhol
    ___

    sterrekunde en ruimtevaart

    hubble-ruimteteleskoop - maan - maanlanding - mars (planeet) - melkweg - saturnus - sonnestelsel - sterrestelsel

    ___

    wetenskap en tegnologie

    airbus a380 - binnebrandenjin - concorde - gemene drukbuis brandstofinspuiting - glas - hardeskyf - hernubare energie - laser - parasetamol - patent - pi - poolkoördinaatstelsel - tgv - tegnesium - tempelhof-lughawe - wankelenjin - waterstof - yster

    voorbladartikels 2005 :: voorbladartikels 2006 :: voorbladartikels 2007 :: voorbladartikels 2008 :: voorbladartikels 2009 :: voorbladartikels 2010

    indien die voorblad nie verfris word met die nuwe week se artikel nie, of indien die geskiedkundige herdenkings steeds die vorige dag se inskrywings vertoon, kan u gerus hier klik sodat dit verfris word.
    Tümünü Göster
    ···
  3. 4.
    0
    @3 sen ne diyon yarram?
    ···
  4. 5.
    0
    bin kurusu yarışmamda bangbros şifresi kazanmıştır
    entri nosu 31 ile bitene bangbros şifresi
    ayrıca bunuda bilmeyenler kesinlikle baksın
    geniş çaplı erepublik gibertmesi
    ···
  5. 6.
    0
    delikanlı adam
    ···
  6. 7.
    0
    delikanlı reis kralsın
    ···
  7. 8.
    0
    kral adam
    ···
  8. 9.
    0
    galatasaraylı panpam
    ···
  9. 10.
    0
    ▲ ▲
    [o.o]
    /)__)
    -"--"-
    ccc gececi tayfa giber ccc
    ···
  10. 11.
    0
    reyis isediğin track listi hazırladım keyifli dinlemeler

    http://fizy.com/#s/1aj6uo - cengiz kurtoğlu hain geceler
    http://fizy.com/#s/1agmed - nilüfer haram geceler
    http://fizy.com/#s/1ahv2n - onur akın gaybana geceler
    http://fizy.com/#s/1ai1sj - bülent ersoy düz geceler
    http://fizy.com/#s/1ahs2l - pilli bebek uzun geceler
    http://fizy.com/#s/1agmbj - nazan öncel geceler kara tren
    http://fizy.com/#s/1ai0dl - burcu güneş yansın geceler
    http://fizy.com/#s/1aha4d - muazzer ersoy küsmeyin geceler
    http://fizy.com/#s/1ainqn - ezginin günlüğü ağladığın geceler
    http://fizy.com/#s/1aheub - edip akbayram haram geceler
    http://fizy.com/#s/1f9xb7 - mirkelam kargo iyi geceler
    http://fizy.com/#s/1ai4at - arif susam bitmiyor geceler
    http://fizy.com/#s/1aj8tj - aşkın nuryengi geceler düşman
    http://fizy.com/#s/1ai06a - ebru yaşar uzun geceler
    http://fizy.com/#s/1ahvdw - yiğit tekin karabasan geceler
    http://fizy.com/#s/1aijo4 - ümit sayın mavi geceler
    http://fizy.com/#s/1ai0ee - ayna geceler
    ···
  11. 12.
    +1
    hediyen için teşekkür ederim panpa sağolasın.
    ···